Lugwaardin
'n Vlugbeampte, vlugkelner of lugwaardin is 'n persoon wat in die kajuit van 'n passasiersvliegtuig na die veiligheid en die versorging van die passasiers omsien. Van hulle take sluit in:
- Lig passasiers in aangaande veiligheid op die vliegtuig;
- Sien om dat passasiers vasgordel tydens die opstyg en landing van die vliegtuig;
- Bediening van maaltye, versnaperings en drankies; en
- Kyk dat passasiers die reëls gehoorsaam.
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Lugwaardinne. |
Eksterne skakels
- Vlugbeampte by myloopbaan.co.za[dooie skakel]
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.