Lugmagbasis Langebaanweg
Lugmagbasis Langebaanweg (IATA: SDB, ICAO: FALW) is 'n militêre lugmagbasis van die Suid-Afrikaanse Lugmag (SALM) geleë by die dorpie Langebaanweg noord van Kaapstad in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Lugmagbasis Langebaanweg | |||
---|---|---|---|
IATA: SDB – ICAO: FALW | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Militêr | ||
Operateur | Suid-Afrikaanse Lugmag | ||
Ligging | Langebaanweg, Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Hoogte bo seevlak | 108 vt / 33 m | ||
Koördinate | 32°58′08″S 18°09′55″O | ||
Webtuiste | |||
Landkaart | |||
![]() ![]() FALW Ligging in die Wes-Kaap | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
vt | m | ||
02R/20L | 7689 | 2344 | Teer |
02L/20R | 7680 | 2341 | Teer |
07/25 | 4935 | 1504 | Teer |
16/34 | 6533 | 1991 | Teer |
Die basis se leuse is Tenax Propisiti Vinco – Deur volharding kom sukses.
Tuiste van eenhede
- Sentrale vliegskool - loods- en instrukteuropleiding
- 2 Lugonderhoudeenheid - Onderhoudsondersteuning
- 526 Eskader - Beskermingseskader
Huidige vliegtuie

Silwervalke se kleurskema.

Die Silwervalke vlieg met die Pilatus PC-7
Die Sentrale vliegskool gebruik 60 Pilatus PC-7s by Lugmagbasis Langebaanweg.
Die Lugmag se Silwervalke-vertoonspan is by die Lugmagbasis Langebaanweg gestasioneer.
Eksterne skakels
- saairforce.co.za Lugmagbasis Langebaanweg
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.