Lughawe Pleiku
Lughawe Pleiku (Viëtnamees: Sân bay Pleiku) is 'n lughawe in Viëtnam. Die lughawe lê 10 km suid van Pleiku, in die provinsie Gia Lai en is die tuiste van die Viëtnamese lugredery, Vietnam Airlines.
Lughawe Pleiku Sân bay Pleiku | |||
---|---|---|---|
![]() | |||
Die Pleiku-lughawe | |||
IATA: PXU – ICAO: VVPK | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Eienaar/Operateur | Middle Airport Authority | ||
Bedien | Pleiku, Viëtnam | ||
Hoogte bo seevlak | 2 434 vt / 742 m | ||
Landkaart | |||
![]() ![]() PXU Ligging binne Viëtnam | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
09/27 | 1 817 | 5 960 | Teer |
Die Lughawe se aanloopbaan is 1 817 meter lank.
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.