Lughawe Phu Quoc
Lughawe Phu Quoc (Viëtnamees: Sân bay Phú Quôc) is 'n voormalige lughawe in Viëtnam. Die lughawe lê 2 km suid van Duong Dong, Phu Quoc in die provinsie Kien Giang en is die tuiste van die Viëtnamese lugredery, Vietnam Airlines.
Lughawe Phu Quoc Sân bay Phú Quôc | |||
---|---|---|---|
![]() | |||
Die lughawe Phu Quoc in 2009 | |||
IATA: | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar, uitgedien | ||
Eienaar/Operateur | Southern Airports Services Company | ||
Bedien | Qui Nhơn, Viëtnam | ||
Ligging | Phú Quốc | ||
Hoogte bo seevlak | 23 vt / 7 m | ||
Landkaart | |||
![]() ![]() Ligging binne Viëtnam | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
08/26 | 2 128 | 6 980 | Teer |
![](../I/Phu_Quoc_airport.jpg.webp)
Die terminaal van die voormalige lughawe
Die Lughawe se aanloopbaan is 1 500 meter lank. Die lughawe het 0,5 miljoen passasiers per jaar bedien[1].
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.