Lughawe Phu Cat
Lughawe Phu Cat (Viëtnamees: Sân bay Phù Cát) is 'n lughawe in Viëtnam. Die lughawe lê 30 km suid van Quy Nhon, in die provinsie Binh Dinh en is die tuiste van die Viëtnamese lugredery, Vietnam Airlines.
Lughawe Phu Cat Sân bay Phù Cát | |||
---|---|---|---|
![]() | |||
Satellietbeeld van die lughawe Phu Cat in 2006 | |||
IATA: UIH – ICAO: VVPC | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar/Militêre | ||
Eienaar/Operateur | Middle Airport Authority | ||
Bedien | Qui Nhơn, Viëtnam | ||
Ligging | Phù Cát | ||
Hoogte bo seevlak | 79 vt / 24 m | ||
Landkaart | |||
![]() ![]() UIH Ligging binne Viëtnam | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
15/33 | 3 051 | 10 010 | Beton |
GCM, STV |
![](../I/Phucatairport1.jpg.webp)
Die terminaal van die lughawe Phu Cat
![](../I/Phucatairport2.jpg.webp)
Binne die terminaal van die lughawe
![](../I/Phucatairport3.jpg.webp)
'n Airbus A320 van die Vietnam Airlines op die lughawe
Die Lughawe aanloopbaan lengte is 3 000 meter. Die lughawe kan 0,5 miljoen passasiers per jaar bedien.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.