Ludwigshafen am Rhein
Ludwigshafen am Rhein is die tweede grootste stad in Rynland-Palts ná die hoofstad Mainz in die suidweste van Duitsland, met 'n bevolking van 165 560 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 77,7 km². Die stad is aan die Ryn naby Mannheim geleë. Tussen 1853 en 1946 het Ludwigshafen tot Beiere behoort. Die stad is ná Lodewyk I van Beiere vernoem.
Ludwigshafen am Rhein | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Rynland-Palts |
Koördinate | 49°29′N 8°27′O |
Stigting | 1853 |
Stadstatus | |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 77,7 vk km |
Hoogte bo seevlak | 95 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2011) | 165 560[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 2131/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Eva Lohse (CDU) |
Amptelike Webwerf | ludwigshafen.de |
Persoonlikhede
- Ernst Bloch (1885 –1977), filosoof
- Torsten Haß (*1970), skrywer en bibliotekaresse
- Helmut Kohl (1930 –2017), bondskanselier van Duitsland
Verwysings
- "Bevölkerung der Gemeinden am 31. Dezember 2011" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 22 Oktober 2012. Besoek op 14 Desember 2012.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.