Lucius Verus
Lucius Verus (15 Desember 130 – 169) was die 17de Romeinse keiser saam met Markus Aurelius vanaf 161 tot en met sy dood.
Lucius Verus | |
---|---|
17de Keiser van die Romeinse Ryk | |
Borsbeeld van Lucius Verus. | |
Regeer | 8 Maart 161 - 169 (met Markus Aurelius) |
Volle naam | Caesar Lucius Aurelius Verus Augustus |
Gebore | 15 Desember 130; Rome, Romeinse Ryk |
Oorlede | 169; Rome, Romeinse Ryk (op 39) |
Begrawe | Mausoleum van Hadrian, Rome |
Voorganger | Antoninus Pius |
Opvolger | Markus Aurelius (alleen) |
Adellike huis | Nerva-Antonynse dinastie |
Vader | Lucius Aelius |
Moeder | Avidia Plautia |
Eggenoot | Lucilla |
Kinders | Aurelia Lucilla Lucius Verus Plautia |
Sien ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.