Luciano Berio

Luciano Berio, Cavaliere di Gran Croce OMRI[1] (24 Oktober 1925 – 27 Mei 2003) was 'n Italiaanse komponis. Hy is bekend vir sy eksperimentele werk (veral sy 1968 komposisie Sinfonia, en sy reeks virtuose solostukke genaamd Sequenza) en ook vir sy pionerende werk in elektroniese musiek.

Luciano Berio

Verwysings

  1. "Le Onorificenze – Cavaliere di Gran Croce Ordine al Merito della Repubblica Italiana" (in Italiaans). 2008-02-20. Geargiveer van die oorspronklike op 20 Februarie 2008. Opgespoor op 2015-08-0
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.