Lubbers III-kabinet
Die Lubbers III-kabinet, die Nederlandse kabinet wat regeer het van 1989 tot 1994, het uit lede van die CDA en die PvdA bestaan.
Die Eerste Minister en minister van Algemene Sake was Ruud Lubbers van die CDA-party gewees.
Die vise-premier was Wim Kok (ook minister van Finansies) van die PvdA-party gewees.
Sien ook
Bronne
- (nl) www.rijksoverheid.nl
Voorafgegaan deur Lubbers II-kabinet |
Lubbers III-kabinet 1989-1994 |
Opgevolg deur Kok I-kabinet |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.