Lubbers II-kabinet
Die Lubbers II-kabinet, die Nederlandse kabinet wat regeer het van 1986 tot 1989, het uit lede van die CDA en die VVD bestaan.
Die Eerste Minister en minister van Algemene Sake was Ruud Lubbers van die CDA-party gewees.
Die vise-premier was Rudolf de Korte (ook minister van Ekonomiese Sake) van die VVD-party gewees.
Sien ook
Bronne
- (nl) www.rijksoverheid.nl
Voorafgegaan deur Lubbers I-kabinet |
Lubbers II-kabinet 1986-1989 |
Opgevolg deur Lubbers III-kabinet |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.