Louwsburg
Louwsburg (Zoeloe: Ngotshe) is 'n dorp in die ooste van Suid-Afrika, in die noordooste van die provinsie KwaZulu-Natal.
Louwsburg Ngotshe | |
---|---|
![]() | |
![]() ![]() Louwsburg ![]() | |
Koördinate: 27°35′0″S 31°17′0″O | |
Land | ![]() |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | Zululand |
Munisipaliteit | Abaqulusi |
Stigting | 1920 |
Oppervlak | |
• Totaal | 8,32 km2 (3,21 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 4 061 |
• Digtheid | 488/km2 (1 260/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 2,2% |
• Swart mense | 96,9% |
• Ander | 0,8% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 94,4% |
• Afrikaans | 2,0% |
• Ander | 3,6% |
Poskode (strate) | 3145 |
Poskode (posbusse) | 3145 |
Skakelkode | 034 |
Geskiedenis
Die dorp is in 1920 geproklameer en vernoem na David Louw.
Omgewing
Die grootste ekonomiese aktiwiteite bestaan uit bees- en mielieboerdery. Die Ithala-wildreservaat van 29 653 ha is naby die dorp geleë.
Galery
Avenuestraat Die NG kerkgebou Louwsburgberg uit Ithala-wildtuin gesien
Verwysings
- "Hoofplek Louwsburg". Sensus 2011.
Bronne
- Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995. ISBN 1-86842-026-4
- Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Eric Rosenthal. 1967
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.