Louisiaanse Kreools
Louisiaanse Kreools (Kreools: kréyol la lwizyàn; Frans: créole louisianais; Engels: Louisiana Creole) is 'n Frans-gebaseerde Kreools wat deur 'n deel van die Kreoolse bevolking in die Amerikaanse deelstaat Louisiana gepraat word. As mengeltaal verenig dit grotendeels elemente van Frans en Afrikatale en toon sodoende baie ooreenkomste met ander Frans-gebaseerde Kreooltale in die Karibiese Seegebied, waaronder Haïtiaanse Kreools.
Louisiaanse Kreools kréyòl, kouri-vini, gombo, fransé, fransé kasé | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Verenigde State | |
Gebied: | Suid-Louisiana | |
Totale sprekers: | 10 000[1] | |
Taalfamilie: | Kreools Frans Louisiaanse Kreools | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | geen | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | ||
ISO 639-3: | lou | |
Verwysings
- "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Louisiana Creole" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2019. Besoek op 19 Februarie 2018.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.