Loubserspruit

Die Loubserspruit is 'n niestandhoudende spruit in die sentrale Krugerwildtuin in die Mpumalangaprovinsie.

Loubserspruit
Stroomgebied Mpumalanga, Suid-Afrika
Hoofrivier Timbavatirivier
Monding-hoogte 401 m

Loubserspruit
Koördinate: 24°24′51″S 31°28′54″O

Oorsprong

Dit ontspring noord van die Timbavatirivier in 'n gebied wat nie toeganklik is vir die publiek nie, ongeveer by die koördinate 24.379404°S 31.431205°O / -24.379404; 31.431205

Monding

Dit vloei van die weste-(linker)kant af in die Timbavatirivier, wat 'n sytak van die Olifantsrivier is.

Eksterne skakel

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.