Lothair
Lothair is klein dorpie in Mpumalanga, Suid-Afrika. Dit is sowat 30 km noordwes van Amsterdam.
Lothair | |
---|---|
Dorpie | |
Lothair Lothair se ligging in Mpumalanga | |
Koördinate: 26°23′0″S 30°26′0″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Mpumalanga |
Distrik | Gert Sibande |
Munisipaliteit | Msukaligwa |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,28 km2 (1,65 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 6 099 |
• Digtheid | 1 425/km2 (3 690/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 1.2% |
• Indiërs/Asiërs | 0.4% |
• Bruin mense | 1.2% |
• Swart mense | 96.1% |
• Ander | 0.7% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 74.7% |
• Swazi | 17.9% |
• Afrikaans | 1.6% |
• Engels | 1.2% |
• Ander | 4.5% |
Poskode (strate) | 2370 |
Poskode (posbusse) | 2370 |
Skakelkode | 017 |
Geskiedenis
Die dorpie is in 1878 deur ST Erskine opgemeet. Hy het op die naam Lothair besluit, na die titel van 'n roman deur die graaf van Beaconsfield.
Distrik
'n Takspoorlyn vanaf Ermelo eindig hier. Daar is groot wattelplantasies in die omgewing.
Sien ook
Verwysings
- "Hoofplek Lothair". Sensus 2011.
- Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995. ISBN 1-86842-026-4
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.