Losprysware
Losprysware (Engels: ransomware) is skadelike sagteware (malware) wat in kubermisdaad aangewend word om slagoffers se toegang tot die data op hul eie rekenaars te beperk mits 'n losprys betaal word, gewoonlik in die vorm van kriptografiese valuta soos bitcoin of monero.
Bronnelys
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.