Lordskap van Ierland
Die Lordskap van Ierland (Iers: Tiarnas na hÉireann, Engels: Lordship of Ireland) was 'n staat geleë in Wes-Europa op die eiland Ierland. Dit het bestaan van 1171 tot met die stigting van die Koninkryk van Ierland (1542–1651 en 1659–1800) en het groot dele van die eiland Ierland beheers.
| |||||
| |||||
Hoofstad | Dublin | ||||
Taal/Tale | Engels, Iers, Anglo-Normandies, Noors | ||||
Regering | Monargie | ||||
Lord | |||||
- 1171–1189 | Hendrik II | ||||
- 1509–1541 | Hendrik VIII | ||||
Eerste Minister | |||||
- 1316–1318 | Roger Mortimer | ||||
- 1529–1534 | Henry FitzRoy | ||||
Wetgewer | Parlement | ||||
Geskiedenis | |||||
- Stigting | 1171 | ||||
- Stigting van die Koninkryk van Ierland | 1541 | ||||
Geldeenheid | Ierse pond |
Verwysings
- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Lordship of Ireland
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.