Lootsbergpas
Die Lootsbergpas is 'n bergpas op die N9 nasionale pad oor die Sneeuberge tussen Graaff-Reinet en Middelburg in die Oos-Kaap.[1] Hierdie pas sneeu gereeld toe in die winter en is met 1 789 m bo seevlak die hoogste pas in die Karoo.[2] Die maksimum helling in die pas is 1:16. Dit dateer uit 1858.
Lootsbergpas | |
Lootsbergpas |
|
Koördinate: 31°49′38″S 24°51′20″O | |
---|---|
Ligging | Tussen Graaff-Reinet en Middelburg |
Maksimumhelling | 1:16 |
Hoogte | 1 789 m |
Oppervlak | teer |
Voltooi in | 1858 |
In | Sneeuberge |
Pad | N9 |
Sien ook
Verwysings
- Padlangs deur Suid-Afrika. 2010. ISBN 978-1-77007-751-5
- Die Suid-Afrikaanse Gids: Feite en wenke. 2009 ISBN 978-1-86919-324-9
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.