Longyearbyen
Longyearbyen is die hoofstad en grootste stad van die Noorse provinsie Svalbard op die hoofeiland Spitsbergen en is die noordelikste stad van die wêreld. Die stad het 'n bevolking van 2 075 in 2007 gehad en het 'n oppervlakte van 242,86 km². Die stad is in 1906 van die Amerikaanse ondernemer John Munroe Longyear as mynstad gestig.
Longyearbyen | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Noorweë |
Provinsie (Fylke) | Svalbard |
Koördinate | 78°13′N 15°38′O |
Stigting | 1906 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 242,86 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2007) | 2 075[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 8,5/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
Klimaat | |
- Tipe | Gematigde seeklimaat |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | -6,7 °C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | -15,3 / 5,9 °C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | 190 mm |
Burgemeester | Christin Kristoffersen (Ap) |
Amptelike Webwerf | lokalstyre.no |
Verwysings
- "Statistisk sentralbyrå - Statistics Norway". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Januarie 2012. Besoek op 25 Januarie 2012.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.