London Borough of Barnet
Barnet (amptelik in Engels as die London Borough of Barnet) is 'n distrik (borough) in die noorde van Groter-Londen, Engeland. Volgens die 2011-sensus het die distrik 'n bevolking van 356 400 gehad. Bekend vir sy Joodse geskiedenis,[1] in 2011 was 14,8 persent van Barnet se bevolking Joods; meer as enige ander plek in die Verenigde Koninkryk. Dit grens aan die graafskap Hertfordshire in die noorde en vyf ander Londen-distrikte in die ooste, suide en weste.
- Hierdie artikel handel oor die distrik (borough) in Londen. Vir ander gebruike, sien Barnet (dubbelsinnig).
London Borough of Barnet | ||||
Die ligging van Barnet in Groter-Londen | ||||
Politieke status | ||||
Land | Engeland ( Verenigde Koninkryk) | |||
Stigting | 1 April 1965 | |||
Bevolking | ||||
Totaal | 357 500 (2011) | |||
Digtheid | 4 100/vk km | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 86,74kmĀ² | |||
Volgorde | 14de | |||
Tydsone | GMT (+0) | |||
Somertyd | BST (+1) | |||
Webtuiste | www.barnet.gov.uk | |||
Wapen en vlag | ||||
|
Eksterne skakels
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.