Lokeren
Lokeren is 'n Belgiese stad in die Vlaamse provinsie Oos-Vlaandere. Lokeren het 'n oppervlakte van 67 km² en 40 332 inwoners (2014). Die Durme-rivier is 'n sytak van die Schelde en vloei deur die stad.
Lokeren | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Stadhuis in Lokeren | |
Vlag Wapen | |
Ligging van Lokeren in die provinsie Oos-Vlaandere | |
Koördinate: 51°06′00″N 3°59′00″O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Oos-Vlaandere |
Regering | |
• Burgemeester | Filip Anthuenis (Open VLD) |
Oppervlak | |
• Totaal | 67,50 km2 (26,06 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 39 546 |
• Digtheid | 586/km2 (1 520/vk. myl) |
Poskode | 9160 |
Skakelkodes | 09 |
Webwerf | www.lokeren.be |
Die stad beskik oor 'n spoorwegstasie wat verbindings na Sint-Niklaas, Antwerpen, Brussel, Zele, Dendermonde en Gent bied.
Lokeren kry in 1804 stadstatus.
Eksterne skakels
- (nl) Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
- (nl) Lokeren
Wikimedia Commons bevat media in verband met Lokeren. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.