Lobostemon muirii
Lobostemon muirii is 'n plant wat tot die genus Lobostemon hoort en deel is van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Langeberg van Phesantefontein tot by Witbooisrivier voor. Hier kom hulle op die noordelike hellings voor. Die plant word as seldsaam beskou.
Lobostemon muirii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | (ongeplaas) |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. muirii |
Binomiale naam | |
Lobostemon muirii Levyns, (1934) | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.