Lobostemon hottentoticus

Lobostemon hottentoticus is 'n plant wat tot die genus Lobostemon hoort en deel van die fynbos is. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor van Somerset-Wes tot by Gordonsbaai. Die plant het 'n voorkomsgebied van 195 kmĀ².

Lobostemon hottentoticus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
(ongeplaas)
Familie:
Genus:
Spesie:
L. hottentoticuss
Binomiale naam
Lobostemon hottentoticus
Levyns, (1934)

Daar is sewe subpopulasies van die plant waarvan drie reeds vernietig is deur voorstedelike ontwikkeling. Dit word steeds bedreig deur ontwikkeling asook indringerplante en landbouaktiwiteite.

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.