Lobostemon belliformis

Lobostemon belliformis is 'n plant wat tot die genus Lobostemon hoort en deel is van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom by die Gouritsrivier by Gourikwa voor. Tagtig persent van die plant se habitat is verwoes deur mynbou sedert 1980. Daar is tans net 22 plante oor wat bedreig word deur landbou, verdere mynbou en indringerplante.

Lobostemon belliformis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
(ongeplaas)
Familie:
Genus:
Spesie:
L. belliformis
Binomiale naam
Lobostemon belliformis
M.H.Buys, (1996)

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.