Lobamba
Lobamba is die regeringsetel, asook koninklike en wetgewende hoofstad van Eswatini. Dit lê 16 km suidoostelik van die administriewe hoofstad Mbabane en het 'n bevolking van 11 000 in 2006 gehad.
Lobamba | |
---|---|
Eswatini se parlement in Lobamba | |
Lobamba | |
Koördinate: 26°26′48″S 31°12′24″O | |
Land | Eswatini |
Streek | Hhohho |
Hoogte | 694 m (2 277 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 11 000 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lobamba.
- (en) Toerisme-inligting oor Lobamba op Wikivoyage
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.