Lizelle Lee

Lizelle Lee (gebore 2 April 1992 te Ermelo, Mpumalanga) is 'n Suid-Afrikaanse krieketspeler wat haar debuut vir die Suid-Afrikaanse nasionale vroue-eendagkrieketspan op 20 September 2013 gemaak het.[1]

Lizelle Lee
Lizelle Lee tydens die T20-vroue-wêreldbeker 2020
Volle naam Lizelle Lee
Gebore 2 April 1992 (1992-04-02)
Ermelo, Suid-Afrika
Kolfstyl Regshandig
Boulstyl Regterarm mediumvinnig
Rol Kolwer, paaltjiewagter
Internasionale geskiedenis
Enigste Toets (no 53) 16 November 2014 v Indië
EDI debuut (no 67) 20 September 2013 v Bangladesj
Laaste EDI 31 Maart 2022 v Engeland
EDI hempno. 67
T20I debuut (no 35) 12 September 2013 v Bangladesj
Laaste T20I 4 September 2021 v Wes-Indië
Eersterangse spaninligting
Jaar(e) Span
Mpumalanga Vroue
Noordwes Vroue
Loopbaanstatistiek
Kompetisie Toetse EDI T20I
Wedstryde 1 100 82
Lopies aangeteken 6 3315 1896
Kolfgemiddeld 3.00 36.42 25.62
100s/50s 0/0 3/23 1/13
Hoogste telling 4 132* 101
Aflewerings geboul - 119 42
Paaltjies - 3 0
Boulgemiddeld - 31.00 -
5 paaltjies in 'n kolfbeurt - - -
10 paaltjies in 'n wedstryd - n/a n/a
Beste boulontleding 2/12 -
Vangskote/Stonkings 0/– 53/4 29/1
Bron: ESPNcricinfo, 31 Maart 2022

Verwysings

Eksterne skakels


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
   
Klik vir info oor hierdie sjabloon.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.