Liuzhou

Liuzhou (Chinees: 柳州) is 'n stad in die Chinese outonome gebied Guangxi met 'n bevolking van 3 758 700 in 2010. Die stad is in die suidooste van China aan die Liurivier geleë en is 'n belangrike nywerheidsstad.

Liuzhou

柳州
Stad
Die Liurivier in die sentrum van Liuzhou.
Die Liurivier in die sentrum van Liuzhou.
Liuzhou is in China
Liuzhou
Liuzhou
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 24°19′00″N 109°23′00″O
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Outonome gebiedGuangxi
Oppervlak
  Stad18 677 km2 (7 211 vk. myl)
Bevolking
  Stad3 758 700
  Digtheid200/km2 (520/vk. myl)
  Metro
1 029 946
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Webwerfliuzhou.gov.cn

Liuzhou is een van die vervoerknooppunte en ekonomiese sentrums van die gebied en in die omgewing van die stad word suikerriet verbou.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.