Litium-7

Litium-7 (chemiese notasie 73Li) is 'n stabiele isotoop van litium. Dit is die volopste isotoop.

Eienskappe

Algemeen

NaamLitium-7 
 
Protone3 
Neutrone4 
Kernspin3/2 

Status

Statusstabiel 
Relatiewe voorkoms92,41%  

Neutrondiffraksie

koh. lengte-2,22 fm  
inkoh. lengte-2,49 fm  
koh. deursnee0,619 barn  
inkoh. deursnee0,78 barn  
absorpsiedeurnee[1]0,0454 barn  

Navigasie

63Li
73Li
94Be
Lys van isotope
Portaal Chemie
Portaal Fisika

KMR

Die kern van 73Li kan vir kernspinresonansie gebruik word, hoewel dit 'n kwadrupool besit en hierdeur die resonansielyne verbreed word. Die isotoop is meer volop as 63Li maar sy gevoeligheid is laer en die kwadrupoolverbreding is groter[2]

Verwysings

  1. Vir neutrone met snelheid 2200 m/s
  2. Hebreeuse Universiteit van Jerusalem
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.