Lithops gesineae

Lithops gesineae is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Namibiƫ.[1]

Lithops gesineae
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Genus: Lithops
Spesie:
L. gesineae
Binomiale naam
Lithops gesineae
de Boer, (1955)

Beskrywing

Lithops gesineae is 'n vetplant met blare wat in pare groei. Die blare is grys of bruin met tinte van groen, en het kolle van bruin of donkerder kleur aan die bokant. Die blomme is geel.[1]

Subspesies

Die plant het twee subspesies:

  • Lithops gesineae subsp. annae (de Boer) R.A.Earle & A.J.Young
  • Lithops gesineae subsp. gesineae

Bron

Verwysings

  1. "Lithops gesineae". www.floweringstones.co.za. Besoek op 17 Maart 2019.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.