Lissotis
Lissotis is 'n genus van voëls in die familie van wildepoue en korhane (Otididae). Die genus omvat twee spesies wat beide in Afrika voorkom.[1]
Lissotis | |
---|---|
![]() | |
Lissotis hartlaubii | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Lissotis L. Reichenbach, 1848 |
Spesies | |
|
Spesies
- Lissotis hartlaubii
- Lissotis melanogaster - (Langbeenkorhaan)
Sien ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.