Lipetsk
Lipetsk (Russies: Ли́пецк) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Lipetsk-oblast. Dit is aan die oewers van die Woronezj-rivier in die opvanggebied van die Don-rivier geleë. Die bevolking in 2013 was 509 098.
- Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Lipetsk-oblast.
Lipetsk Ли́пецк | |
---|---|
Stad | |
Die Katedraal van Lipetsk | |
Vlag Wapen | |
Die ligging van Lipetsk-oblast in Rusland | |
Lipetsk Die ligging van Lipetsk in Lipetsk-oblast | |
Koördinate: 52°37′N 39°36′O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Lipetsk-oblast |
Stadstatus | 1779 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Michail Goelefski |
Oppervlak | |
• Water | 318 km2 (123 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 509 098 |
Tydsone | UTC+04:00 |
Webwerf | http://www.lipetskcity.ru |
Eksterne skakels
- Amptelike webtuiste (ru)
- Lipetsknews.ru (ru)
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lipetsk.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.