Lionel Mtshali
Lionel Mtshali (~1935 – 13 Desember 2015, Durban) was 'n Suid-Afrikaanse politikus en kabinetsminister.[1][2] Mtshali het as premier van KwaZulu-Natal gedien en was ook die minister van Kuns en Kultuur in oud-president Thabo Mbeki se kabinet.
Lionel Mtshali | |
Minister van Kuns en Kultuur | |
Ampstermyn 1997 – 1999 | |
President | Thabo Mbeki |
---|---|
Premier van KwaZulu-Natal | |
Ampstermyn 10 Februarie 1999 – 23 April 2004 | |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Lionel Percival Hercules Mbeki Mtshali ~1935 |
Sterf | 13 Desember 2015 Durban |
Politieke party | Inkatha-Vryheidsparty |
Bronne
- "Lionel Mtshali | Who's Who SA". whoswho.co.za (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op 10 Mei 2020.
- "Former Premier Lionel Mtshali dies". iol.co.za (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 November 2016. Besoek op 10 Mei 2020.
- Lionel Mtshali by People's Assembly
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.