Linz
Linz is die hooftstad van die Oostenrykse deelstaat Opper-Oostenryk en met 'n bevolking van 200 841 (2016) die derde grootste stad in die land ná Wene en Graz. Die agglomerasie van Linz het sowat 271 000 inwoners.
Linz | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Historiese wapen | |
Land | Oostenryk |
Deelstaat | Opper-Oostenryk |
Koördinate | 48°18′N 14°17′O |
Stigting (eerste verwysing) | 799 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 95,99 vk km |
Hoogte bo seevlak | 266 m |
Bevolking: | |
- Totaal (1 Januarie 2016) | 200 841 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 092/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Klaus Luger (SPÖ) |
Amptelike webwerf | Stadt Linz |
Susterstede
- Albufeira, Portugal.[1]
- Braşov, Roemenië.[1]
- Berlin-Charlottenburg, Duitsland.[1]
- České Budějovice (Budweis), Tsjeggië.[1]
- Chengdu, China.[1]
- Eskişehir, Turkye.[1]
- Gabès, Tunisië.[1]
- Gwangyang, Suid-Korea.[1]
- Halle, Duitsland.[1]
- Kansas City, Verenigde State.[1]
- Linköping, Swede.[1]
- Linz am Rhein, Duitsland.[1]
- Modena, Italië.[1]
- Nasushiobara, Japan.[1]
- Nizjni Nowgorod, Rusland.[1]
- Norrköping, Swede.[1]
- San Carlos, Nicaragua.[1]
- Zaporozhje, Oekraïne.[1]
- Tampere, Finland.[1]
- Tuzla, Bosnië en Herzegowina.[1]
Verwysings
- (de) "Partnerstädte rund um die Welt". Linz.at. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 September 2016. Besoek op 2 Julie 2016.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Linz.
- (de) Amptelike webwerf
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.