Linux Mint
Linux Mint is 'n bedryfstelsel vir persoonlike rekenaars, wat gebaseer is op (en versoenbaar is met) Ubuntu,[2] met geïntegreerde media codecs.[3] Linux Mint bevat ook verskeie ontwerpsverskille van Ubuntu Linux insluitend:
- 'n Unieke gebruikerskoppelvlak, insluitend die persoonlike "Mint menu"
- Die "Mint Tools", 'n versameling van stelselgereedskap ontwerp om die stelsel se bestuur en administrasie funksies makliker vir eindgebruikers te maak.
![]() Die Linux Mint Linux kenteken | |
![]() Linux Mint 19 ("Tara") | |
Webwerf: | linuxmint![]() |
Maatskappy/ ontwikkelaar: | Linux Mint Span |
Bedryfstelsel-familie: | Linux |
Bronkodemodel: | Vrye en Oopbron Sagteware |
Jongste stabiele uitgawe: | 21.3[1] ![]() |
Platforms wat ondersteun word: | i386, AMD64, Ultrasparc T1, PowerPC, IA-64 |
Kerntipe: | Monolitiese kern |
Verstek-gebruikerskoppelvlak: | GNOME Grafiese Gebruikerskoppelvlak sowel as die KDE en XFCE Grafiese Gebruikerskoppelvlakke in spesiale weergawes |
Lisensie: | GPL en ander lisensies |
Status: | Tans aktief |
Linux Mint is beskikbaar vir aflaai in die vorm van ISO-beelde wat gebruik kan word om Live DVD's of Live USBs te skep.
Verwysings
- "Linux Mint 21.3 "Virginia" released!". 12 Januarie 2024. Besoek op 12 Januarie 2024.
- "What's new in Linux Mint 7 Gloria?" (in Engels). Linux Mint. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 April 2018. Besoek op 27 Augustus 2009.
- "About" (in Engels). Linux Mint. 24 September 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op 16 Julie 2009.
Eksterne skakels
- (en) Linux Mint se amptelike webtuiste
- (en) Amptelike Linux Mint FTP-bediener net nuutste stabiele weergawe Lisa
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.