Lindopark
Lindopark is 'n klein voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Dit is suid van Eastlynne en digby die Transnetwerke in Koedoespoort geleë.
Lindopark | |
---|---|
Lindopark Lindopark se ligging in Gauteng | |
Koördinate: 25°42′51″S 28°16′31″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,49 km2 (0,19 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 447 |
• Digtheid | 4 994/km2 (12 930/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 19.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.9% |
• Bruin mense | 9.7% |
• Swart mense | 68.6% |
• Ander | 0.7% |
Taal (2011) | |
• Sotho-tale | 34.5% |
• Afrikaans | 26.2% |
• Engels | 11.9% |
• Ndebele | 8.6% |
• Ander | 14% |
Verwysings
- "Subplek Lindopark". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.