Lindiwe Zulu
Lindiwe Daphney Zulu (* 1 April 1958 in Nhlazatshe, Oos-Transvaal, Suid-Afrika) is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Sy is die Suid-Afrikaanse minister van Maatskaplike ontwikkeling en is lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.
Lindiwe Zulu | |
Minister van Maatskaplike ontwikkeling | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 25 Mei 2019 | |
President | Cyril Ramaphosa |
---|---|
Minister van Kleinsake-ontwikkeling | |
Ampstermyn 25 Mei 2014 – 29 Mei 2019 | |
President | Jacob Zuma→Cyril Ramaphosa |
Lid van die Nasionale Vergadering | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 21 Mei 2009 | |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 1 April 1958 Nhlazatshe, Mpumalanga, Suid-Afrika |
Politieke party | African National Congress |
Eksterne skakels
- Lindiwe Zulu op People's Assembly
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.