Lindequesdrif
Lindequesdrif is 'n area van landbouhoewes, tussen Vanderbijlpark en Potchefstroom, in die oostelike hoek van Noordwesprovinsie van Suid-Afrika.
Lindequesdrif | |
---|---|
![]() ![]() Lindequesdrif ![]() | |
Koördinate: 26°45′26″S 27°34′4″O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Noordwes |
Distrik | Dr Kenneth Kaunda |
Munisipaliteit | JB Marks |
Oppervlak | |
• Totaal | 18,04 km2 (6,97 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 147 |
• Digtheid | 64/km2 (170/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 43.4% |
• Bruin mense | 5.1% |
• Swart mense | 50.7% |
• Ander | 0.8% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 44.8% |
• Sotho | 24.8% |
• Tswana | 8.0% |
• Xhosa | 7.9% |
• Ander | 14.5% |
Dit lê op die noorderoewer van die Vaalrivier naby Sasolburg en die grens met die Vrystaat.
Sien ook
Verwysings
- "Hoofplek Lindequesdrif". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.