Linconia
Linconia is 'n genus van blomdraende struike wat behoort tot die familie Bruniaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en al die spesies is deel van die fynbos.
Linconia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Klade: | Campanulids |
Orde: | Bruniales |
Familie: | Bruniaceae |
Genus: | Linconia L., (1771) |
Spesies | |
|
Spesies
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.