Liggroen

Liggroen is die ligte skakering van die kleur groen. 'n Goeie voorbeeld hiervan is die Sultana, 'n pitlose druiwesoort.

#90EE90
Thompson pitlose druiwe, ook bekend as sultanas.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word liggroen as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #90EE90
RGB-kleurmodel (144, 238, 144)
CMYK (40, 0, 40, 7)
HSV (120°, 39%, 93%)

Sien ook


This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.