Ligblou
Ligblou is 'n ligte blou kleur, die oorspronklike kleur van die Noord-Transvaalse Rugbyunie (tans die Blou Bulle).
#ADD8E6 |
Kleurkoördinate
Volgens verskeie kleurskemas word ligblou soos volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #ADD8E6 |
RGB-kleurmodel | (173, 216, 230) |
CMYK | (25, 6, 0, 10) |
HSV | (195°, 25%, 90%) |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.