Liemers

Die Liemers is 'n streek in die ooste van die provinsie Gelderland in Nederland.

Die Liemers
Landskap naby Westervoort
Landskap naby Stokkum in die Montferland-munisipaliteit

Die Liemers strek van die rivier die IJssel in die noordweste, die Oude IJssel in die noordooste met die Agterhoek-streek daaragter, die grens met Duitsland in die suide en die Ryn-rivier in die suidweste.

Doesburg, 's-Heerenberg en Zevenaar is bekende stede in die Liemers.

Munisipaliteite

Die volgende 8 Gelderse munisipaliteite lĂȘ in die Liemers-streek:

Sien ook

Streek in Gelderland
Streke in Overijssel

Verwysings

  1. Gedeeltelik in die Agterhoek-streek.
  2. Montferland word ook wel gedeeltelik by die Agterhoek-streek ingesluit en Oude IJsselstreek heeltemal.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.