Lidgetton
Lidgetton is 'n klein nedersetting en spoorweghalte in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie lê in die vallei van die Leeurivier, 5 km noord van Dargle. Die dorpie is vernoem na John Lidgett wat met 'n immigrasieskema sowat 100 nuwe setlaars na die gebied gebring het in die laat 19de eeu.
Lidgetton | |
---|---|
![]() ![]() Lidgetton | |
Koördinate: 29°27′0″S 30°6′0″O | |
Land | ![]() |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Sien ook
Bron
- Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995. ISBN 1-86842-026-4
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.