Leverkusen

Leverkusen is 'n stad in Noordryn-Wesfale in Duitsland wat veral bekend staan as die hoofkwartier van die chemiese maatskappy Bayer AG en die sokkerklub Bayer 04 Leverkusen. Die stad het 161 195 inwoners op 31 Desember 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 78,85 km².

Leverkusen

Kaart Wapen
Vlag
 Land Duitsland
 Deelstaat Noordryn-Wesfale
 Koördinate 51°2′N 6°59′O
 Stigting 1 April 1930
 Stadstatus 1 April 1930
 Oppervlakte:  
 - Totaal 78,85 vk km
 Hoogte bo seevlak 60 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 161 195[1]
 - Bevolkingsdigtheid 2 044/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Reinhard Buchhorn (CDU)
 Amptelike webwerf leverkusen.de
Die Japanse tuin met die hoofkwartier van Bayer AG in die agtergrond

Verwysings

  1. "Information und Technik Nordrhein-Westfalen". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 September 2011. Besoek op 15 Desember 2012.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.