Bobbejaanklouspeldekussing

Die bobbejaanklouspeldekussing (Leucospermum cordifolium) is 'n klein struik wat blom vanaf Julie tot Desember. Die plant is 'n netjiese bos met salmpienk tot appelkooskleurige blomme. Die verkies vol son en matige water. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom vanaf die Kogelberg tot by Soetanysberg voor.

Bobbejaanklouspeldekussing
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. cordifolium
Binomiale naam
Leucospermum cordifolium
(Salisb. ex Knight) Fourc., 1932
Sinonieme
  • Leucadendron cordifolium Knight
  • Leucadendron nutans Kuntze
  • Leucospermum bolusii E.Phillips
  • Leucospermum integrifolium Gand. & Schinz
  • Leucospermum meisneri Gand.
  • Leucospermum mixtum E.Phillips
  • Leucospermum nutans R.Br.
  • Protea nutans Poir. ex Steud.

Galery

Sien ook

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.