Suigstokkie-tolbos
Die Suigstokkie-tolbos (Leucadendron immoderatum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap waar dit by Riviersonderend voorkom.
Suigstokkie-tolbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. immoderatum |
Binomiale naam | |
Leucadendron immoderatum Rourke, 2005 | |
Die struik word 2 m hoog. Die populasie is krities bedreigd en min inligting is bekend oor die spesie. Die plant groei op noordelike hellings op hoogtes van 1 300 m.
In Engels staan dit as die Lollipop conebush bekend.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Suigstokkie-tolbos.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.