Vuurslaanbos
Die vuurslaanbos (Leucadendron dubium) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap in die Sederberg. Die plant se habitat word bedreig deur die rooibos-tee bedryf.
Vuurslaanbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. dubium |
Binomiale naam | |
Leucadendron dubium (H.Buek ex Meisn.) E.Phillips & Hutch., 1912 | |
Sinonieme | |
|
In Engels staan dit as die Cederberg Conebush bekend.
Galery
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Vuurslaanbos.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.