Swartlandtolbos
Die swartlandtolbos (Leucadendron corymbosum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf Michellspas tot by die Paarl voor. Die struik word tot 2 m hoog.
Swartlandtolbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. corymbosum |
Binomiale naam | |
Leucadendron corymbosum P.J.Bergius, 1766 | |
Sinonieme | |
|
Dit staan ook bekend as die skraaltolbos en in Engels as die Swartveld Conebush.
Galery
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Swartlandtolbos.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.