Leslie Rubin

Leslie Rubin (5 Augustus 1909 - 28 Maart 2002)[1] was 'n Suid-Afrikaanse senator en in 1953 een van die stigterslede van die Liberale Party, toe vooraanstaande lede van die Verenigde Party die party verlaat het uit protes teen die party se gebrekkige visie ten opsigte van 'n rassebeleid. Hy is verkies tot ondervoorsitter.

Leslie Rubin (1986)

Verwysings

Eksterne skakel

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.