Lesbos

Lesbos (Grieks: Λέσβου Lesvos) is 'n Griekse eiland in die Egeïese See. Die hoofstad is Mytilene.

Lesbos
Inheemse naam: Λέσβου
Kaart van Lesbos
Kaart van Lesbos
Geografie
LiggingGriekeland, Egeïese See
Koördinate39°10′N 26°20′O

Oppervlakte1 632,8 vk km
Administrasie
Vlag van Griekeland Griekeland
StreekNoord-Egeïes

HoofstadMytilene
Grootste stadMytilene (37 890)

Demografie
Bevolking86 436
BevolkingsgroepeGrieke
Satellietfoto van Lesbos (1995)

Die oppervlak is 1 632,8 km2.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.