Lenasia
Lenasia is 'n dorp in suidwestelike Gauteng, in Suid-Afrika. Dit was voorheen, onder die apartheidsregering, uitsluitlik vir Suid-Afrikaanse burgers van oorspronklike Indiese herkoms reserveer. Die dorp is 35 km suidwes van Johannesburg se middestad en brei steeds uit.
Lenasia | |
---|---|
![]() Lenasia soos vanaf die N12 gesien | |
![]() ![]() Lenasia ![]() | |
Koördinate: 26°19′1″S 27°49′40″O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 20,28 km2 (7,83 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 89 714 |
• Digtheid | 4 424/km2 (11 460/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.2% |
• Indiërs/Asiërs | 55.9% |
• Bruin mense | 2.6% |
• Swart mense | 40.4% |
• Ander | 0.9% |
Taal (2011) | |
• Engels | 93.9% |
• Zoeloe | 8.8% |
• Tswana | 8.2% |
• Suid-Sotho | 6.4% |
• Ander | 21.2% |
Poskode (strate) | 1821 |
Poskode (posbusse) | 1827 |
Skakelkode | 011 |
Sien ook
Verwysings
- "Hoofplek Lenasia". Sensus 2011.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lenasia.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.