Lemoenskil (kleur)
Lemoenskil is 'n warm kleur wat ooreenstem met die kleur van 'n lemoen se skil. Dit kan ook beskou word as 'n diep skakering van oranje.
#FF8000 |
Kleurkoördinate
Volgens verskeie kleurskemas word lemoenskil as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #FF8000 |
RGB-kleurmodel | (255, 128, 0) |
CMYK | (0, 50, 100, 0) |
HSV | (30°, 100%, 100%) |
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.